Get 20M+ Full-Text Papers For Less Than $1.50/day. Start a 14-Day Trial for You or Your Team.

Learn More →

DIE EENHEID VAN DIE WETENSKAP

DIE EENHEID VAN DIE WETENSKAP DEUR Prof. Dr. H. G. STOKER IH. DIE EENHEID VAN DIE WETENSKAP IN KRISIS A. Inleidend Die 'tydsgees' van die Middeleeue druk hom (globaal gesien) in allerlei nuansering uit in leer en lewe, in al die onderskeie kultuurkiinge (waaronder Teologie en Wysbegeerte 75 en in kerk asook in die ander samelewingskringe. Mutatis mutandis geld dit van die 'tydsgees' van die Renaissance, die van die Verligting, die van die 2de heHte van die 1ge eeu en die van ons tyd. Dit is die geval nieteenstaande die ander tendense asook die teetendense wat hulle ook in elk van die betrokke tydsgewrigte laat geld het. Dit is globaal gesien asof die mens in elke betrokke tydsgewrig hom voor gemeenskaplike moontlikhede, vraagstukke en daarmee take gestel vind waarop hy geskiedenisvormend antwoord. Dit is asof (in die betrokke opsigte) agter dit alles (globaal gesien) in elke tydsgewrig 'n gevarieerde maar tog gemeenskaplike lewens- en wereldbeskouing asook 'n gevarieerde maar tog gemeenskaplike houding teen oor God, mens en wereId hom laat geld. So ondergaan (globaal gesien) ook ons tyd in allerlei nuansering in Teer en Iewe, op alle lewensterreine en in alle samelewingskringe 'n krisis gekenmerk onder andere deur sekularisme (in sy derde fase), http://www.deepdyve.com/assets/images/DeepDyve-Logo-lg.png Philosophia Reformata Brill

DIE EENHEID VAN DIE WETENSKAP

Philosophia Reformata , Volume 33 (3-4): 118 – Feb 20, 1968

Loading next page...
 
/lp/brill/die-eenheid-van-die-wetenskap-ARD78yZt38

References

References for this paper are not available at this time. We will be adding them shortly, thank you for your patience.

Publisher
Brill
Copyright
© Copyright 1968 by Koninklijke Brill NV, Leiden, The Netherlands
ISSN
0031-8035
eISSN
2352-8230
DOI
10.1163/22116117-90001165
Publisher site
See Article on Publisher Site

Abstract

DEUR Prof. Dr. H. G. STOKER IH. DIE EENHEID VAN DIE WETENSKAP IN KRISIS A. Inleidend Die 'tydsgees' van die Middeleeue druk hom (globaal gesien) in allerlei nuansering uit in leer en lewe, in al die onderskeie kultuurkiinge (waaronder Teologie en Wysbegeerte 75 en in kerk asook in die ander samelewingskringe. Mutatis mutandis geld dit van die 'tydsgees' van die Renaissance, die van die Verligting, die van die 2de heHte van die 1ge eeu en die van ons tyd. Dit is die geval nieteenstaande die ander tendense asook die teetendense wat hulle ook in elk van die betrokke tydsgewrigte laat geld het. Dit is globaal gesien asof die mens in elke betrokke tydsgewrig hom voor gemeenskaplike moontlikhede, vraagstukke en daarmee take gestel vind waarop hy geskiedenisvormend antwoord. Dit is asof (in die betrokke opsigte) agter dit alles (globaal gesien) in elke tydsgewrig 'n gevarieerde maar tog gemeenskaplike lewens- en wereldbeskouing asook 'n gevarieerde maar tog gemeenskaplike houding teen oor God, mens en wereId hom laat geld. So ondergaan (globaal gesien) ook ons tyd in allerlei nuansering in Teer en Iewe, op alle lewensterreine en in alle samelewingskringe 'n krisis gekenmerk onder andere deur sekularisme (in sy derde fase),

Journal

Philosophia ReformataBrill

Published: Feb 20, 1968

There are no references for this article.